JIK
A group of young people who gather together to see the kingdom of God expand. The learners are passionate and full of zeal for Jesus. We camp once a year, have praise & worship sessions, Bible studies and fun activities.
Revue
Hoërskool Bloemfontein beskik oor 'n uiters vaardige revuegroep, gelei deur meneer Pieter Milne. Dié groep voer elke jaar 'n aantal treffers by die kultuuraand op.
Drama
Belangstellende leerders ontvang drama afrigting by Mnr. Milne en Mev. Nagel. Drama ontwikkel selfvertroue by leerders en bevorder goeie spraak.
Debating / Debat
Every term, learners can participate in the quarterly debate, held during assembly. Here actual topics are up for discussion and two teams of learners contend in convincing the school of their point of view of the issue.
Chess / Skaak
Learners can participate in chess at Bloemfontein High School. The chess team also participates in the league. Learners receive chess training from experts in this field.
Wiek / Wick
Wiek is die amptelike skoolkoerant van Hoërskool Bloemfontein. Dit is in 2002 gestig na 'n gedurig veranderende skoolkoerantredaksie en gevolglik ook naam. Die koerant het nou gegroei na 'n puik aktuele publikasie wat kwartaaliks, gratis aan alle oudstes en enigstes uitgegee word. Daar kan ook advertensies in die Wiek geplaas word.
Glamour Girls
Dit is 'n afrondingskursus vir dogters.