BANK BESONDERHEDE / BANKING DETAILS
H/S Bloemfontein: ABSA ACCOUNT
Account name: Bloemfontein High School
Account nr.: 470420049
Branch code: 334-134
Proof of Payment to:
Fax: 051 433 2202
E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Reference: Child's Name & Surname & WHAT payment was made for
Skoolgelde
Bedrag: Die finale bedrag sal aan u gekommunikeer word. Gelde is maandeliks betaalbaar vir 11 maande. (Januarie tot November)
Korting: Wanneer die volle bedrag skoolgeld voor die einde van Februarie betaal word, word ‘n korting (afslag) van een maand se skoolgeld gegee.
Betaling:
· Skoolgelde is betaalbaar voor die sewende van elke maand.
· Kwitansies sal uitgereik word vir alle kontant of kredietkaart betalings.
· Kaartfasiliteite is beskikbaar by die finansiële beampte.
· Skoolgeld is ook betaalbaar d.m.v. ‘n debietorder.
· Debietordervorms moet elke jaar voltooi word en voor 31 Januarie by die finansiële beampte ingedien word. Wanneer u kind die skool verlaat, moet die debietorder by die finansiële beampte van die skool gekanselleer word.
· Skoolgeld kan oor die internet betaal word. Alle internetbetalings moet die leerder se naam en van as verwysing gebruik, asook waarvoor die betaling is.
· Met alle busgeld wat oor die internet betaal word, moet u die leerder se naam en van asook die busnommer as verwysings gebruik.
· Die eerste state word einde Januarie uitgestuur en die laaste state einde November.
· Rekeninge word elektronies gestuur. U word versoek om seker te maak dat die skool u korrekte e-pos adres het.
· Die bankbesonderhede van die skool sal aan u deurgegee word.
Agterstallige rekeninge
· Agterstallige rekeninge, 90 dae en ouer, word sonder enige vooraf kennisgewing aan die invorderaars oorhandig vir die volle bedrag van die jaar.
· Enige reeling i.v.m. agterstallige rekeninge, moet skriftelik gerig word aan die finansiële kantoor by die skool.
· Indien u enige reeling met die skool getref het met betrekking tot die afbetaling van rekeninge en dit nie nakom nie, sal u agterstallige rekening onmiddellik aan die invorderaars oorhandig word.
· Aansoek om vrystelling van skoolgeld moet skriftelik by die finansiële beampte van die skool ingehandig word. Nie later as die laaste skooldag in Februarie nie.
Finansiële beamptes
· Mev. Ilse van der Merwe
· Mev. Christene Jacobs (Finansiële Assistant)
Busgelde
· Slegs hoërskoolleerders se busgeld sal by die hoërskool ontvang word.
· Datums vir betalings en die kostes van die busgeld sal aan u gekommunikeer word.
· Indien u op die 15de wil betaal, moet u skriftelike reëlings by die skool tref.
· Busvervoer is ‘n diens wat ons aan ons ouers lewer en kan opgeskort (weggeneem) word.
· Leerders se vervoer is onderhewig (hang af van) aan:
-Die leerder se gedrag
-Die betaling van die busgeld
School fees
Amount: The final amount will be communicated to you. Fees are payable monthly for 11 months. (January to November)
Discount: When the full amount for the year is paid by the end of February, a discount of one month is given.
Payment:
· Skool fees are payable before the seventh of every month.
· Receipts will be given for all cash or credit card payments
· Card facilities are available at the financial office.
· School fees are also payable through debit order.
· Debit order forms have to be completed before 31 January and submitted to the financial officer. When your child leaves the school, the debit order must be cancelled at school with the financial officer.
· School fees can be paid over the internet. All internet payments must use the students’ name and surname as reference, as well as what the payment is for.
· When bus fees are paid over the internet, use the students’ name and surname for reference, as well as the specific bus number.
· First statements will be sent end of January and the last statements, end of November.
· Bills are sent via email. Please ensure that the school has the correct email address.
· The banking details will be communicated.
Accounts in arrears
· Accounts that are in arrears for 90 days or more will be handed over to the debt collector, without any notice for the full amount for the year.
· Any arrangements regarding the accounts that are in arrears must be made in writing at the financial office of the school.
· If an individual reached an agreement on a payment plan with the school and does not honour the payments, the account will be handed over to the debt collector immediately.
· Applications for exemption from school fees have to be handed in at the financial office at school no later than the last school day of February.
Financial officers
· Mrs. Ilse van der Merwe
· Mrs. Christene Jacobs (Financial assisstant)
Bus fees
· Only high school students pay their bus fees at the high school.
· Dates and costs for the buses will be communicated to you.
· If you want to make payments on the 15th, you need to make arrangements with the school in writing.
· Transport with our buses is a service we provide to our parents and can be suspended at any time.
· Students’ transport is subject to :
· -The behaviour of the student
-The payment of bus fees