Waarom Hoërskool Bloemfontein? / Why Bloemfontein High School?
- Ons is 'n skool met 'n verskil
- We give personal attention
- Ons stel belang in die individu
- We care for our learners
- Ons is 'n skool met 'n unieke karakter
- We keep up with modern trends and technology
Ons Doelwit / Our Goal
- Skep van 'n leeromgewing
- Optimal development of learners
- Kwaliteit onderrig
- Development of good citizens for our country
Ons glo in ... / We believe in ...
- Christelike waardes
- Discipline
- Respek
- Academic achievement
- Gebalanseerde opvoeding

Skoollied / School Anthem
Hier lê die Hoërskool Bloemfontein,
in die noorde van ons stad.
Hier staan ons skoolgebou en pryk,
by bome blink van blad.
Ons leuse is steeds hoër streef,
in sang en spel en werk.
In diep afhanklikheid van Hom,
wat ons besiel en sterk.
In diep afhanklikheid van Hom,
wat ons besiel en sterk.
Here lies the High School Bloemfontein,
in the north of our town.
Our school in splendour stands near trees,
majestically proud.
Our motto is strive higher,
in song and work and play.
In deep dependance on Him,
who inspires and strengthens us.
In deep dependance on Him,
who inspires and strengthens us.

