Voorkoms en skooldrag: Dogters
Appearance and school uniform: Girls

Leerders moet te alle tye netjies en korrek geklee wees. Geen dogter se netheid of voorkoms moet ooit die skool se naam tot oneer strek nie, insluitende na skoolure. Die reëls aangaande die netheid van die dogters is gekoppel aan die skooldrag en nie aan skoolure nie.

 

HAIR / HARE

  • Hair touching the collar must be tied and worn out of the face. No loose strands of hair allowed.
  • NO COLOURED hair will be allowed, this includes any extensions put in the hair.
  • Indien ‘n dogter se hare gekleur is, sal die dogter onmiddellik ‘n strafkaart van 200 punte ontvang en dan tyd gegee word om die hare reg te maak.
  • Hair must always look neat and like a school girl - no up-do's.
  • Rekkies en haarbande mag slegs WIT, SWART of NAVY wees. Geen strikkies, vlindertjies of enigiets mag aan haarbande gedra word nie.

 

MAKE-UP AND NAILS / GRIMERING EN NAELS

 

  • Slegs kleurlose naellak mag gedra word.
  • The nail may not surpass the point of the finger.
  • Geen vals naels nie.
  • No make-up of any kind may be worn. (foundation, eye-liner, mascara etc.)
  • No coloured Lip-Ice / lipgloss may be worn.

 

JEWELLERY / JUWELE

 

  • Girls may wear ONE set of small round silver or gold earrings (not larger than 15 mm) or studs (not larger than 5 mm) in the lowest hole of the pierced ear-lobe. No ornaments (like hearts or crosses) may be worn on the earrings. No covered earrings or nose jewellery. ( no plasters to cover up any piercing.)
  • Geen ringe, kettinkies of armbande mag gedra word nie.
  • No visible piercings of any kind except one in the lower ear lobe allowed.

 

BEANIES

 

  • Slegs beanies met die skoolwapen mag gedra word. Die beanie moet bokant die wenkbroue gedra word en die skoolwapen word voor gedra.
  • Beanies mag slegs gedurende die tweede en derde kwartaal gedra word.
  • Beanies must be taken off during inspection to make sure that hair is still worn in accordance with school rules.
  • Beanies mag nie gedurende saalperiode of tydens formele skoolgeleenthede gedra word nie.
  • No other headgear is allowed.

 

TATTOOS

 

  • No visible tattoos.

Appearance and school uniform (Girls)

UNIFORM / SKOOLDRAG

 

Academic uniform

  • New learners will be given ONE term to acquire the new school uniform.
  • Die lengte van die skoolrok is drie vingers bokant die knie terwyl die dogter regop staan.
  • Academic uniform and sportswear may not be mixed and worn together. / Akademiese en sportdrag mag onder geen omstandighede saam gedra word nie.

 

Academic uniform (Summer) Akademiese drag (Winter)
Jade school dress Jade skooldrok
White short/long sleeve shirt Wit langmou hemp
White socks, neatly folded, Ankle height Navy blazer
Black school shoes Skooldas
Grey /Navy school pants with white shirt and school tie Lang navy sykouse / Grys skoolsokkies
  Swart skoolskoene
  Navy skooltrui / pullover
  Slegs navy en skoolserpe toegelaat
  Grys langbroek met wit langmouhemp en das

 

Sportswear

Sportswear For Boys & Girls

  • The navy/jade golf shirt with the school's badge and navy shorts with the school's badge and jade stripes.
  • Golf shirt's sleeves may not be rolled up to the shoulder
  • Slegs wit sokkies. Geen "secret socks" of geen ander gekleurde sokkies nie.
  • Sport shoes must be appropriate for sport - thick soles are not acceptable.
  • Laces must be fastened neatly
  • Geen pantoffels, plakkies of aanglipskoene mag gedra word nie.
  • Geen wit skoolhemp of enige ander T-hemp mag gedra word nie. Slegs skool se sporthemp mag gedra word.
  • Sportswear may only be worn on sports days during Summer and Winter.
  • Track suits may be worn as a whole or partially with sportswear.
  • Slegs die skool se sweetpak met die korrekte navy sweetpakbroek mag gedra word. Geen ander sweetpakke wat vir ander buitemuurse aktiwiteite verkry is, mag gedra word nie.
  • Tracksuit trousers and sleeves of the tracksuit top may not be turned or rolled up
  • Geen onderklere of enige ander gekleurde T-hemp mag sigbaar wees nie.

 

NUWE NAVY LANGBROEK VIR DOGTERS / NEW NAVY PANTS FOR GIRLS

RULES FOR NAVY PANTS:

VOORSKRIFTE VIR NAVY LANGBROEK:

   

1. The new navy pants must only be the prescribed colour navy. NO other shade of navy will be accepted.

1. Slegs die goedgekeurde navy kleur mag gedra word. GEEN ander skakering van navy mag gedra word nie.

   

2. The pants are loose-fitting, with straight legs not skinny legs. Pants' legs may under no circumstances be stitched.

2. Die langbroek is lospassend - nie "skinny" nie. Langbroeke se pype mag onder geen omstandighede afgestik word nie.

   

3. The pants have a zip on the left side and it has an elastic band at the back. It has a small stitched seam in the front.

3. Die langbroek het ‘n rits aan die linkerkant en ‘n rek agter. Die broek het ‘n klein gestikte naat aan die voorkant.

   

4. The pants will be available at Awerbuchs and the school's supplier. The price at Awerbuchs will be between R269 - R279 depending on the size. The school's supplier will ask R250 regardless of the size.

4. Die langbroeke sal by Awerbuchs en die skool se verskaffer beskikbaar wees. Awerbuchs se prys wissel van R269 - R279 afhangende van die grootte. Die skool se verskaffer se prys is R250 ongeag die grootte.

We ask all parents' co-operation in ensuring that the girls adhere to the rules regarding the new navy pants. It really looks neat and smart and we would like to keep it that way.

Ons vra asseblief alle ouers se samewerking om te verseker dat dogters by die voorgeskrewe reëls rakende die nuwe navy langbroeke sal hou. Dit lyk regtig netjies en deftig en ons sal dit graag so wil hou.

Appearance and school uniform: Boys
Voorkoms en skooldrag: Seuns

Learners must be neat and well-dressed at all times. No boy's appearance must ever be a disgrace to the school's name and that includes wearing school uniform after school hours. The rules regarding the neatness of boys are linked to the school uniform and not to the school hours.

 

HAIR / HARE

  • Hare mag nie aan die ore raak of die haarlyn oorskry nie.
  • Hare moet te alle tye netjies vertoon.
  • Hair falling into the face in any way, is unacceptable.
  • No obvious "Double Cut" is allowed.
  • Geen gekleurde, getinte of gebleikte hare is toelaatbaar nie.
  • No "dreadlocks" or braided hair or afros will be allowed. "Mowhawk" styl is nie toelaatbaar nie.
  • Gel is aanvaarbaar.
  • Boys must be shaven at all times!! If a learner's beard cannot be shaved, a medical certificate must be handed in.
  • "Sidies" must be shaved to the middle
  • Geen patrone of lyne mag in hare gesny word nie.

 

JEWELLERY / JUWELE

 

  • Seuns mag geen oorringe, armbande, kettinkies, neusringe of persoonlike lapelwapens dra nie.
  • Only school awards or badges of the present year may be worn with the school uniform. No personal badges.
  • Niks mag aan die ritsluiter van die skool se sweetpakbaadjie gedra word nie.
  • Sunglasses are prohibited.

 

BEANIES

 

  • Only beanies with the school badge may be worn to school. Beanies must be worn above the eyebrows, with the school badge in the normal position, facing forward.
  • Beanies mag slegs gedurende die tweede en derde kwartaal gedra word.
  • Beanies must be taken off during inspection to make sure that hair is still worn in accordance with school rules.
  • Beanies mag nie gedurende saalperiode of enige formele funksie by die skool gedra word nie.
  • No other headgear is allowed.

 

TATOOS

 

  • No visible tattoos. Geen sigbare tatoes nie.

 

NAILS

 

  • Long nails, especially pinkie nails, are prohibited.

Appearance and school uniform (Boys)

UNIFORM / SKOOLDRAG

 

  • Grys langbroek. Langbroeke mag onder GEEN omstandighede afgestik word nie. No skinny pants.
  • White long or short-sleeved tie-shirt. T-shirts or other garments may be worn underneath shirts only if they do not show through the shirt or cannot be seen above the collar. The sleeves of a long-sleeved shirt may be rolled to above the elbow.
  • The Bloemfontein High School tie is compulsory during summer and winter, and it may not exceed the pants' belt by more than 4 cm, or be very short, and must be fastened neatly around the neck.
  • Grys skoolsokkies word gedra. Geen ander kleur sokkies mag gedra word nie. Geen "secret socks" of "low cut" sokkies is toelaatbaar nie.
  • Swart skoolskoene met veters wat netjies vasgemaak is, word gedra.
  • Navy jersey/pullover with the school badge.
  • Navy school blazer with Bloemfontein High School badge.
  • Track suits/Sports wear may only be worn on sports days. Sportdrag word slegs op sportdae gedra.
  • Geen fietsrybroeke nie.
  • At formal functions - only academic uniform. (No sportswear)
  • New learners will be given ONE term to acquire the new school uniform. / Nuwe leerders word EEN kwartaal gegun om nuwe skooldrag aan te skaf.
  • "Boxers" mustn't be visible
  • Academic uniform and sportswear may under NO circumstances be mixed and be worn together. / Akademiese en sportdrag mag onder GEEN omstandighede gemeng word nie.

 

Akademiese uniform (Somer) Academic uniform (Winter)
Wit kort- of langmou dashemp White tie-shirt
Skooldas School tie
Grys langbroek Long grey pants
Grys skoolsokkies Grey socks
Swart skoolskoene Black school shoes
Gewone swart belt Black belt with a normal size buckle and no designs
Navy blazer Navy blazer
Navy pullover / navy trui Only navy scarves and gloves allowed
  Navy pullover / navy trui

 

Sportswear / Sportdrag

Sportswear For Boys & Girls

  • The navy/jade golf shirt with the school's badge and navy shorts with the school's badge and jade stripes. Golf shirt's sleeves may not be rolled up to the shoulder.
  • Slegs wit sokkies. Geen ‘secret socks" of enige ander gekleurde sokkies nie.
  • Slegs sport seilskoene (tekkies) mag gedra word. Dik sole is nie aanvaarbaar nie en seilskoene moet netjies vasgemaak word.
  • No school shoes, "plakkies" or slip-ons with sportswear.
  • Slegs die skool se sporthemp mag gedra word. Geen wit of gekleurde T-hemde mag gedra word nie.
  • Slegs skoolsweetpakke mag skool toe gedra word. Geen ander sweetpakke wat vir buitemuurse aktiwiteite verwerf is, mag skool toe gedra word nie.
  • Tracksuit trousers and sleeves of the tracksuit top may not be turned or rolled up
  • "Boxers" mustn't be visible

 

Search