School Fees
Skoolfooie vir 2026 beloop R 1350 per leerling per maand, vir 11 maande.
School fees for 2026 are R 1350 per learner per month, for 11 months.
Kontak finansies vir enige verdere finansiële navrae.

Skooldrag
Seuns / Boys:
- Gedurende die somer, is dit verpligtend om op Maandae, Woensdae en Vrydae akademiese uniform aan te hê.
- Dit bestaan uit 'n wit hemp, grys broek, swart skoolskoene, grys skoolkouse en 'n skooldas. 'n Kleurbaadjie is opsioneel.
- Sportdrag, bestaande uit 'n navy Adidas broek en jade skoolhemp, kan die res van die week gedra word.
Dogters / Girls:
- Gedurende die somer, is dit verpligtend om op Maandae, Woensdae en Vrydae akademiese uniform aan te hê.
- Dit bestaan uit 'n wit hemp, jade skoolrok en swart skoolskoene. 'n Kleurbaadjie is opsioneel.
- Sportdrag, bestaande uit 'n navy Addidas broek en jade skoolhemp, kan die res van die week gedra word.
Gedurende die winter, kan leerders elke dag óf akademiese drag aantrek óf winter skoolsweetpakke. Alle skooldrag is by Finansies te koop.

Transport
- Hoërskool Bloemfontein beskik oor 'n busnetwerk wat die skool se voedingsareas dien.
- Busgeld moet voor die sewende van elke maand betaal word. Geen uitsonderings sal gemaak word nie.
- Die busgeld vir 2026 is R750 per leeder per maand vir 11 maande
- There is a bus network available for learners that do not have transport to and from Bloemfontein High School.
- Busfees must be paid before the seventh of every month. No exceptions will be made.
- The bus fees for 2026 are R750 per learner per month for 11 months

Skooltye / School times
- Skooldag / School day: 08:00 - 14:00 (Maandag / Monday - Vrydag / Friday)
- Kantoor ure / Office hours: 08:00 - 14:00
