HOËRSKOOL BLOEMFONTEIN DISSIPLINĘRE STELSEL

DIE STRAFKAART

Die volgende sal ten opsigte van die strafkaart geld:

* naam van die leerder en die datum van die oortreding

* die aard van die oortreding

* die strafkaart moet deur die onderwyser en die leerder onderteken word

* die leerder het die reg om te appelleer. Indien hy/sy die strafkaart teken, verloor hy/sy die

reg tot appe l. Die leerder moet dieselfde dag appelleer.

Wit strafkaart: 200 strafpunte – Die leerder sal ‘n brief ontvang met ‘n afskeurstrokie wat

terug aan die graadhoof besorg moet word.

Wanner 500 punte bereik word, begin die strafproses. (tug)

Rooi strafkaart: 200 strafpunte – Die leerder sal ‘n brief ontvang. Die skoolhoof besluit of

die leerder moet begin met ‘n tugproses.

Blou stafkaart: Ernstige oortredings. Onmiddellike skorsing. ‘n Brief word aan die

leerder uitgereik wat die ouers inlig oor die datum en tyd wanner die leerder voor die

Beheerliggaam verskyn.

Dit is ook belangrik dat u kind aan die netheidsree ls voldoen. Maandae, Woensdae en Vrydae MOET die leerder skoolklere (akademiese drag) aanhe . ‘n Netheidsstrafkaart word uitgereik en na 5 oortredings word daar ook ‘n brief aan u uitgereik. ‘n Leerder wat ook aanhoudend laat is vir skool (5 keer) volg dieselfde prosedure. Dit is belangrik om die ree ls van die skool na te kom en ons vra u as ouers se samewerking om vir u kinders selfdissipline te leer.

THE PUNISHMENT CARD

The following will be relevant with regards to the punishment card:

a) Name of the learner and the date of the transgression

b) The nature of the transgression

c) The punishment card has to be signed by the teacher and the learner.

d) The learner has the right to appeal. If the learner signs the punishment card, he/she loses that right. The learner has to appeal on the same day that the punishment card was issued.

White punishment card: 200 demerits- You will recieve a letter with an attached letter that

needs to be given back the next day. When 500 demerits are reached, the disciplinary process

begins.

Red punishment card: 200 demerits- You will receive a letter. The principal will decide if the

learner needs to start the disciplinary process.

Blue punishment card: Serious offences. Immediate expulsion and a letter will be sent

home with the learner. The letter is a notice to the parents and learner of the date and time for

appearing in front of SGB.

It is important that the student follows the neatness rules. Monday, Wednesday and Friday they HAVE to wear academic clothes. A neatness punishment card will be given to the learner. After 5 transgressions the learner will also receive a letter to the parents. A learner that is habitually late will also follow the same process. (5 transgressions-letter). It is important to follow the rules and we need parents’ assistance in teaching students self-discipline.