Kommunikasie

 

D6 inligtingstoepassing

 

Ouers moet bogenoemde inligtingstoepassing  aflaai. Baie belangrike inligting verskyn daarop soos.

 

         Huiswerk

         Take en inligting oor die take.

         Die maandbrief.

         Eksamenroosters.

         Sportroosters.

         Organisatoriese reŽlings en tye.

 

SMS

 

Ouers moet seker maak dat hulle kontakbesonderhede by die skool korrek is. Die volgende inligting word per SMS gestuur.  Please ensure that your contact details at school are correct.  Important information is sent via SMS.

 

         Kennisgewings van tugkomitee

         Laatkommery

         Inligting oor tye en organisatoriese inligting.