Waar ons kan, probeer ons soveel as moontlik terug gee.

Ons OMGEE GROEP is betrokke by verskillende plekke en probeer help waar hulle kan.